Dis finally gelaunch
March 25, 2006 in Die Yard by Mulla (Sergei Müller)
Welkom mense.
Ons is so bly dat die website finally klaar is. Julle might nog hier en daar kak weird behaviour op die site sien, maar moenie alarmed is ‘ie. Dit kom maar met die territory.
As julle completely lost is, send maar vir Ferril of Mulla ‘n boodskap of drop ons ‘n line op die contact form.