About
March 27, 2006 in Die Yard by Mulla (Sergei Müller)
Wat is kak duidelik ?
Well… dis mostly ‘n platform vir die coloured gemeenskap om uit te vind van hulle culture, wat in ‘ie community aan gan en wat currently hot is.
Die idea is om ons proud van onse culture te maak en eksê, my vrinne, dis mos kak duidelik…
What went into the site ?
To start, a kak lot of hard work.
From the design that Feril did to the coding that Mulla did, we’re just glad it’s up and running.
Ons het ‘n paar lekker programs uit mekaar gehaal en na ons needs gehack.
Die content management system (CMS) gebruik ‘n gehackde Wordpress en die ad server gebruik ‘n excellente program called phpadsnew.