Die ding ruk mal!
March 27, 2006 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)
Sjoe!
Ons is hie’! Dit het noggal lank gevat maar nous ons hie’!
Ek is Ferril, en ek is ie ou wat vi’ julle al die mal cartoons gaan bring. As julle kwaai ideas het, moet julle my a email stuur en vertal daar van.