Manto se Moer
August 22, 2007 in Die Yard by Mulla (Sergei Müller)
Orrait… so I’ve been a bietjie out of touch with local SA news. You mos know here in London there’s almost fokkol news from SA.
Anyways… I was reading my chommie’s blog now ‘re urre day and I was shocked to find out that Manto is catching on kak once again… and getting away with it.
Now in my opinion… julle wiet mos elke kullid wil sy stukkie in druk, our president has had a moerse lot of opportunities to fire this blerrie woman.
How can someone get bumped up for a liver transplant after getting cirrhosis because she’s a fokken dronkie, spend months in private hospital care (on tax payers geld nogals) and try to sell Beetroot as an AIDS treatment without getting in kak? Huh? Ek vra vir jou?
Demmit!!! That’s mos gross incompetence and dis mos grounds for dismissal… of hoe so?
You can read the volle article about alles wat Manto doen here.
Anyways… druk your comments on the site.
Safe, al my brown mense.
Mulla
die tief is dom
Fok this is ‘n snaakse site.
I don’t understand half of it, but the bits I do understand are worth it.
Ja nee ou Mullatjie, so it goes… ammel wat sy mee fight word gefire, die spanne innie ECape, Madlala- Routledge en whoever else, maa al wat klou is Manto!! En Bra Thibos klou saam!!
awe vir die owens vat die site voelag maak a bratjie sit hier in australia en kan fokkol S.A nies kry
naai salute vir die brasse
Kykhie ek kan aan meer as een “Manto” dink wat moet line.
Hoezit my ma se kinners da oorkant die watertjies. Ek lies nou julle scribble hier vir die eestekeer en lag my sommer lekka dat die tranetjies rol. Ek se vi my twie-jarige dogtetjie wat my vra, “What you laughin, pappa” I say to her ‘Nay my sweetheart, these are my apeople speaking here and I like it’ I know it can be very lonely away from home especially with all the leka SA drama in politics. Hey, my bru’s and siestas vasbyt da’ en leka om te praat!
ekse..ek google ‘moer’ en kyk wat kry ek…kak snaaks ouens.
Hierie is nou ‘n lekker klomp kak!!!
Wat dink julle van die Zumasakapes en die korrupte hoof van Interpol?
wat verwag jy van n banana staat
Ek se lykit bra’s,
n Woellige dag gehaad hier in George jong die ouens nogals wild gegan hier op die straat die 1 bra ruk sommer sy panga uit en die 1 bra wil n bras bykom met die piksteel ek moes net cover soek om n ou se piesang wegsteek voor n bra hom afkap ma ja brothers ek kom lug net n storie in die was Lappie van Wes- Kaap plek met die naam George AWE duidelik!
Ok nê so ek loop nog so leka by my huis uit toe se my ma sies wat stink so sies wie se stink hond is die gan was you toe se ek ok toe pak ek ma my bra se een panty het vas ge sit in die hek toe se my ma nee man dis mos nie mooi nie sies gan was jou toe se ek ok. kakduidelik
Sy moet lain,ah ah sy moenie laini sy moet fokkof!!! Nee nee sy moet soema met n moer se klomp klippe of maakit rotse gesteenig word.Die dronk lap tief wat lyk soes n nat stuk cardboard wat droeg getrek it.Sy syp mos ekshirley my blerrie gel yt wat ek soe hat voo wek.nai meisie pak jpu sakkie en mince en vat soema die res vani dom n@@@@@s saam met jou.
Baie kwaad nou.
Hulle moes somma beetroot in haar drip gesitit en check of sy vrek. Ma met iemand soes daai dom etter Zuma as future president sal sy moesa kwaai vice maak of hoe?
FOK ja julle etters!!! Leke leke die dan nie ne….
My goeie got imagine that beetroet in haa drip? hahahahaha!! Sien nou ees dai een.Jerie Muvango waa val jy ran nou yt?