7de Laan – Bart is over n out
August 23, 2007 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)

Die laaste paar dae was shite oppie 7de Laan. Bart Kruger is nou dood en Tessa lyk ‘ie lekker nie.
Maar sy is n sterk koekie, so ons hou maar vingers om te sien as sy nog oraait sal bly. Sy’s mos af Okavango toe om Bart se as onder a groot boom te gooi.
Maar die groot storie nou, and I’m loving it… is Livia se sister! Sy het nou 7de Laan toe gekom om haa’ tittie se memory te jog. Maar wil Livia haar onthou? Ek lag soema vir die mense! One moment is hulle kwaad vir mekaa’, ennie other minute vergeet hulle soema mekaa. Lekkertjies!
I dunno about you guys, but lately the soapies on tv is getting better and better. I wish everything else in SA would follow the same pattern! Isidingo and Generations getting some attention. I often have to keep switching from channel to channel. And nowadays when I see the international programmes like The Young and the Restless, I think, wow… our stuff is really good! Even if there are subtitles.
ja ferril soapie kop hehehe
Bart is dood want Manto het die liver gekry wat hy moes kry…
wetie waaroor so n groot bohaai oor bart se dood ni……..
I want to play in 7de Laan, I’ve tain alot please
You’ve tain alot?
Wat se djy meneer? LOL!!
More mense wat gat an julle is darem still nih.
Mis julle baie Mwah
Mornings Nicky…
Ja dit gat nogals a bietjie stil hiesa… kykie, het djy any problems merrie nuwe site?
Wys vir my asseblief!!!
Eeeerrr.JD jy se jy wil pat vat in 7de laan.As jy n bietjie woema in dai laan kan bring,dan gat jy en doen it mal
.Dai Vince klong maak my befok, hy kan oek net kak praat van amal but kanie sy eie kak yt sort tie.Helena kan oek ma nou vir JH se sy het vi Dawid geskiet en klaa kry.Tifany gat ha sieke yt lig.Ek sien die OLa Gertie (Madel) is nogaltyd da by JH.Blerrie nieskierag.
Farrel behalwe dat te bright is vi my oe is alles A ok LOL!!
Ek moet elke keer my coloring contecs insit man Bwakakaka!!!
More, more mense, hoe gaan dit vanoggend he…
Het julle die naweek geniet. Long time no hear. LOL… Nicky waar was jy so skaar, dingetjie??? Julle is omtrent darem te stil.
Ja the weekend was nogals lekker.
Saw some family… familie is mos important!!
Then went for vriete by the in-laws/clean-parents!
Then I was lumming at home playing games!!! HAHAHAHA!!
Nicky… djys mos lekkertjies mal ou pal.
Djy dra nie contekts ie. Moenie ko wil stervy hiesa ko wiessie. Yustaday!
LMIMM!!!
Hoe mean jy ran nou Ferrie.Die nuwe job allow mos nou n mens medical benefits gazie LOL!!.Dai wasie eeste ding wat ek gat koepit. Kakakakaka!!!! As n mens oek hoo dan was jy erens wa ra kos gewies it Nai man!!!
Summer time is amper hie dan lyk n man wee soes opgeblaaste Oros mannetjie. Yolly lekke om van jpu te hoo vrin Howzit going. Kan jy sien myre.Die Page is soe bright soes dai Mac waspoeier advert wa rai vrou moet brille an sit Hahahahahahaha!!!!! Farrel speel ma net nih. NOgal nice hou van Tafel Berg
Oros mannetjie? HAHAHAHAHAAHAHAH!!
Ma Got mense wil ek mos amper op my rug val toe ek Mulla se prykie op sy kop sien.
. My broer gat jy ran nou hybernate.Is nogal cool man.Ek gat al my hare af skee…Bles soes ILOLIPOP!!!! Hahahah eoeoeoekakaka!!