Wie se mielies is grooter?
July 11, 2008 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)
LOL!!!
Lyk na my Altie is kwaad omdat die nuwe girl iemand anders se mielies van hou!! BWAHAHAHAAAA!!
So wie se mielies dink julle is grooter? Altie’s of Nardie’s??
En hoeko het hulle sulke kak name op 7th Avenue?
Altie?
Nardie?
LOL!!! As dit nou a kullid program was, sal dit Attie en Naatie wees! BWAAAHAHAAHHAHAHAAAA!!!
Ferril
Jurre Ferril… Hier dink ‘n man by praat van regte mielies. Fokken hell
Anyways… ‘it lyk soes ek ‘n move moet maak om ‘ie “African Channel” hiesa innie London te organise.
Safe gaasie
More Mulla en Farril.Obliviously is Nardie se mielie grooter LOL!!! Otherwise sal sy nie saam hom gegaan het nie. Altie het natuurlik n vrot mielie. ha ha ha ha!!!! As dit in real life gewiesit en my ,ma gee vi my soe n naam soos Nardus….Damn dit klink soos Anus,poephol LOL!!!!
Hope London is duidelik Mulla, Enjoy!!
Awe ma se Kinnes,
Moet se die Website is Bef@k!!!!
Hou dit HooG!!!!!!
Safe
Dieselboi69 – Jozi
Hi Diesel olie.Dankie dat jy van die page hou.As jy kan by hou met 7de laan se k@k en ‘Befokte’koments kan stuur.Feel free to pop in every day .Kom gesels saam.Hoop om gou van jou te hoor… Unleaded MWAH!!!
Haai almal wat het van al die mense gewot.Moet my nie se die tjoenamie het sy gevriet by julle plekke gemaak en julle PC`s weg gespoel.Wat dink julle van dai Carla meit.Sy het mos n junk gedagte om net vi Paula n tenku gif te koop en nie vi Karien en vi Alice nie,en sy het hull eamal se klere gedra.Nasty…dai mix up coloured Neville wil nou wee vi Charmain he,Oubaas is nou mere konfuse as ienage iets annes en Mince is nog net soe gevrek.Farril news flesh…Aire jy het die Tv guide gelies met die wat jy wil he Madel moet trug kom of jy het ha net baie gemis.LOL!!!!Ma moenie worry nie,as jy nie gewietit nie,die ou meit is een van die dae trug van London afOf het Mulla weer die vrou daa raak geloep! He he he he he!!!
Ha ah Nicky… Die vrou is te fokken oud vir my…
Ek kannie sulke taanie’s dala nie.
Ai Mulla.Wiet jy nie dat die ou anties mere woelag as ons jonges isie.Hulle is vuurig broer.Miskien kan sy nog jou mielie pop.Hahahahahhaa!!!!!
LOL @ Nicky!!!
Mulla wil dit ie erken nie, maar hy hou van ouer taanies!!
Nuh Mulla?!!!
Mulla you never know miskien kry jy nog n leading role in 7de laan my broe.dan Kan jy mos die steaming hot lover van Madel Terblanch wies He hehee!!! Imagine dat.Bietjie action.While jy daa is dan gee jy soema vir Vince n moerse klap wan hy wekm op my g-string.PPppprrrr!!
En toe word David lekka vas getrap van Helena ne… sy wil ook mos nie hoor nie. Miss (madam) know it all…
lol
Jurre… ‘n bra bly a dag weg wannie site af en dan kry hy soema ‘n leading role in 7th Avenue.
Jaslyk… daai’s darem jits ekse
Ferril… gan worry maar jy oor wie jou oorhoor kak byrie werk
BWAAAHAHAHAHAHAHAHA