Wie se mielies is grooter?

July 11, 2008 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)

LOL!!!

Lyk na my Altie is kwaad omdat die nuwe girl iemand anders se mielies van hou!! BWAHAHAHAAAA!!

So wie se mielies dink julle is grooter? Altie’s of Nardie’s??

En hoeko het hulle sulke kak name op 7th Avenue?

Altie?

Nardie?

LOL!!! As dit nou a kullid program was, sal dit Attie en Naatie wees! BWAAAHAHAAHHAHAHAAAA!!!

Ferril