Gammatjie en Abdoltjie Loop Affie Straat
July 22, 2008 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)
Gammatjie en Abdoltjie loop affie straat…
Skielik, krap Gammatjie sy lyf en hy kry toe n vlooi.
Hy kyk die vlooi aan en hou it in sy hand en laat die vlooi wegspring.
Abdoltjie vrae, “My broer, hoekom het djy nie die ding vrek gemaak nie?!”
Gammatjie se toe, “Is jy mal?! Daai was my blood brother!!”
Hulle loop toe verder en Gammatjie begin toe sy kop krap, en kry toe n luis!
Hy kyk so lovingly na die luis en laat die luis toe vry.
Abdoltjie vrae in disgust…
Waarvoo’ maak jy nie die goed vrek nie?!!
Gammetjie antwoord toe calmly, “Naai my broer, djy sien, daai was my kop chommie!!”
Nie lank daarna nie, krap Gammatjie sy HOL en trek toe n wurm uit.
Hy skreeu die dakke af smyt die wurm oppie grond en stamp die wurm vrek met sy skoen!!
Abdoltjie kyk hom so aan en vra, “En nou hoekom maak djy die wurm vrek? Maar djy het die vlooi ennie luis laat gaan?”
Gammatjie sak toe baie kwaad af…
Jy sien my broer… ek het fokkol tyd vir GATKRYPERS nie!
Ferril
LOL…..JA-NEE….WIE HOU NOU VAN ‘N GATKRUIPER!!!!! THANKS YOU MADE MY DAY……FOKKEN COOL PAGE!!!!!!
Ja fok som mense kryp soe diep Gat nih lat jy net die naaltjie van hulle kein toontjie sien yt stiek.LOL!!
ek stem saam
Yorrrrrrrrrrrrrrrrrrr!!!!!!!!! LoL!!
lmao.thats s good one