Gatiep se Krewe

August 1, 2008 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)

Die polisie vang Gatiep een aand met 4 krewe.

Meneer, het jy n lisensie om die krewe te vang?!

Nee se Gatiep, is my troetel diertjies. Ek bring hulle elke aand uit om a bietjie te swem.

Na n rukkie dan fluit ek dan kom hulle na me toe en dan stap ons huis toe.

Polisie: “Maar jy lieg mos nou meneer!!”

Gatiep: “Nee meneer!! Kom ek wys jou dan!?!!”

Gatiep sit die krewe in die water en da gan die krewe…

Na n rukkie vra die polisieman, “Wanne gan jy vir hulle fluit?”

Gatiep…

Vir wie fluit?”

Polisie: “Vir die krewe!!”

Gatiep…

Watte krewe?!!”

Ferril