Kak Duidelik se facelif'
August 6, 2008 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)
Greetings mense, hoe rukkie ding? How are things shaking?!
Yes, we have released the new look to Kak Duidelik and we are loving it!! (Smaak ek nou soema vir a Maccies burger)
But we want to know what do you think?
- There’s a new logo
- There’s a new layout
- No more forums – was a bietjie lang innie tandt
Let us know!!
Ferril
Nou hoeko nix mer forums nie ..gat jy a IM move gooi?
Ja Kat.
Ek het ‘n developer was biesag is om nog features te bou soes IM en private messaging waanas.
Ek sal julle up to date hou.
Virrie meantime, kan die forums nog once innie selfde plek geaccess word, maar os het decide om dit te laat fade.
Safe
Mulla
Ek hou vannie nuwe logo!!!
Ennie layout
Spaai laaiks!!!
Yaaasliaaakit.. sccccchwwweeet like a lemon ek.. wys yous.. was mos time for a up date.. but nei gren my mase se anne kinnes.. die ding ruk mal..
Wat gan an, all squeaky clean en new virrie summer!!
I likes it alot!!
dai is mos kak… duidelik… hahahahahahaha….
Dit lyk “Positive” bra.
Laaiks die new look!!! Duidelik, ouens!!!
Yo YO Yo!!!! Goku & Vegita… ek laik itie EK SMAAK IT STUKKEN!!!!! Ek hou van alles specially die kak splash!!!bbbwwwwwwaaaahhhhkakakkakaka!!!Very very kalidfull hehehehehe!
Kani wag on te sien hoe die KD strore gan wiesi.Moet ek nou al wee my wardrope change.
dopy likes it alot!!!
Is kakduidelik!!!
Duidelik ouense!!!
Naai Nicky, djy hoefie jou wardrobe te change nie.
Wat praat djy dan nou oor Goku n Vegita? Huh Nicky?!
LOL!!!
Het djy soema a flashback gekry?
Net n gedagte vannie dopy se kant af?
why come dont you slat things on here like vacancies en entrepreneurial oppertunities, so that the mense of the forum can place en view such oppertunities?????
Farrel as die skoen jou pas nih.Het jy Mulla se hare gesien.DAM!!!
Stuur daar vi os n updated pic van jou man lat ek my komments kan hou vi jou LOL!!!Dopy i agree good thought nogals.
Duidelik Dopy!
Ons sal soe a move moet maak dan! Ek hoep dit vattie nog a paa jare nie LMIMP!!!
yarre! dan joke Ferrit nog oor lank vat… Blienkieng fool!
ma Spaai se ma net wee, die nuwe KD is many much exciting!!
Na wat so ver is die site kak befock . Ek wil my video clip ook ad . met wie praat ek ? e-mail my op [email hidden for privacy]
Groete
Wayne Mckay
tama say tama likesi nuwe luk tama say it lyk ms kaf duidelik…… leke werka mense!!!!!!!!!!!!!!!
loves it! its kak duidelik…….by the way can your’ll guyz let me know what next events is coming up? thanx mwah
Dankie Sassy_s!!
We will upload some new events happening around CT soon!!!
awe ouens and a special shoutout 2 nicque en spaai. mulla en ferril, da site luk off da chain ek se. lyk da new layout and evrything else. die ding ruk mal…..
peace out
pokkels
Very Very Kwaai… Love the new Make over.. Change is as duidelik as a holiday..
naai man ferill, help vir wayne om sy video clip in te sit my broe. kykie wayne, moetie nog chekie my broe. ek sal in ferit se gedagte klim.
Moenie worry nie!
Ons het al saam met Wayne gepraat. Hy gat nog die videos stuur!!
Dit lyk mis kaak diudelik ,wa wassie ouens dan soe stil jirre!!!
This is a kakduidilke upgrade you guys pulled off here.
Crispin- GP.
Sccchwwwweeet like a lemon my gaazi.. pasellie die valley.. i mus wys jussgat design.. hou it soe.. die faeture list en upcomming klink.. KD..
Duidelik Scruffles!!!
isjaaaaa!!!! hies hulle nou!!!!! Pang pang pang, wat gat nou an, wat gat nou an pang wat gat nou an???? eksie ees lank weggie en julle change somma. YOR!!!!
But great stuff guys ,well done. Yes i do like the new logo and layout n what what. Kak Duidelik ekse. But ek missie Forums neh
whts up guyz
Naaiman now wana kan ek’han weer post…julle wiet’han my bek was altyd in byra forums …mymasekin aka oupadoelie