Blog

'it raak te groot om te embrace

Mulla se hareOrrait mense…

So amper ‘n jaar gelede het ek ‘n kort article geskruif oor hoe ek my hare na ‘n moerse klomp jare geembrace ‘it.

Anyways… Ek wil net gou ‘n before en after move maak… amper soes innie movies, nuh?…

Check ‘it uit… Is amper te groot om te embrace :D

En byreway… sê maar as julle so ‘n jitse T-hemp innie foto wil hê…

It sê oppie voorkant: SOUWF EFRIKA ARE WHERE THE HEART’S AT

Profits sal na ‘n charity innie Kaap toe gaan.

T-hempde kan hiesa georder word:

Mans T-hempieVrou T-hempie

Safe my brown-skinned mense.

Mulla

No responses to “'it raak te groot om te embrace”

  1. Farrel says:

    Djy jou groot kop!!!

    LOL!!! :P

  2. Nicky says:

    WWoooooeee Jeeerrririe Afro Jack se moer!!!! Ha ah it lyk kwai (Jou hare) en jou t-hempie LOL!!.Wat issi prys van die toppies.

  3. Nicky says:

    Mulla ek gat jou nie G nie kannie help om die pic soe te kyk van jou nie.My hare lyk net soe vandag.Worse…But djy lyk soema grootere man.Het djy weight opgetel? :-)

  4. Mulla says:

    Nicky… ek wietie jong.

    My goose wys ek raak ‘n bietjie vettere maar ek sien fokkol.

    Byreway… As jy oppie T-hempie pictures click, sal jy die prys sien.

    Ek is innie process om ‘n nuwe printing company innie Kaap te kry, maar ek sal julle posted hou.

  5. Nique says:

    Naai….ur hair looks oraait….oraait ‘cake’ ja….bwahahahaha!! Naai seriously, if big hair is ur thing it’s all gud…..go back to ur roots, my brother!!!
    Miss ya!
    Ps. But that specific pic lyk nogals bietjie scary…..

  6. kito says:

    Mulla nay ek likes jou styl man ,ma ek hettie geduld vir daai nie ,kwl man kwl

  7. Nicky says:

    Imagine n kam dee dai kop.EINAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!
    Gom as my dif gefrizzz is wil kam half briek soe tai isie do.Hahahaha! bat Mulla Tenks nih.Gat jy ran die Souwf Efrika logo oek an nou chains.

Leave a Reply

Please leave these two fields as-is: