Afrikaanse hip hop vannie Kuila
August 12, 2008 in Die Yard by mulla
In 2006, a partnership between two producers, Clint Scholtz a.k.a Clebo formally from Atlantis and Jacques Noble a.k.a Jacque-G from Panorama, Robertson created Cape Awake Records. With the help of Sound and mastering engineer, Blaine Young, the label became a well known outlet for hip hop artist on the cape flats.
Cape Awake Records believes in creating “challenging yet adventurous” music which blends hip-hop with R&B. As such the music of the artists on this label relies very much on instrumentals which have led, in conjunction with other factors, to the stylistic criticism that artists on the label are not “remarkable in their distinctiveness as an index of locality.
Clebo and Jacque-G is currently in the process of mixing and mastering their first hip hop compilation album. The album took 7 months to record and became a big success story when well known artist like Delinquent, Charl, Dmus (from Ancient Men) and Jack Denovan (from Azanian Flames) joined them on the project.
The compilation cd was created as a marketing strategy for the Afrikaans hip hop genre. The album is set to drop on the 20th of September 2008. There will be 20 tracks on the album and will have two versions, one a radio edited version and the original.
The album launch will be in the form of a concert and all the artists on the cd are going to perform on the evening of the event.
Venue: The Northlink College Hall (Bellville campus), 80 Voortrekker Road (Opposite KFC)
Date/Time: 20 September / 19h00
Cover Charge: R30
Hiesa’s ‘n sample van een vannie tracks:
Skrik Wakke
The concert will also have an open mic session, acts from other labels and b-boy crews.
Please stiek uit and support Afrikaans Hip Hop.
Cape Awake Records are also looking for sponsorship from radio stations, newspapers, ect. The first single on the album entitled, “SKRIK WAKKE” is available on the website. The single, “SKRIK WAKKE” is 6 minutes long and features 20 Afrikaans rappers from all around Cape Town.
For further information, contact Clebo on 073 173 5352, Jacque-G on 083 867 4157 or visit www.myspace.com/skrikwakke
Staan op en trek uit jou nightie!!!
One word ouense… BEJITS!!!
Thanks virrie support “Farrel”
Clebo
Cape Awake Records
tyt track ouwenssss. shout out to my boy Montel….. jy weet u rock crumpstar
Jisja! Jy moerit gloe os gan’ie ding lat ruk! Kyk 8 vir’ie al’ie Cats oppie album! ps: Mark Moeite coming soon!
dankie vi die responce ouens. Ook in liefde volle herhinnering aan My bra Clint “Clebo” Sholtz.
Jaack G, whatkine!? is Clebo dannie mee met o’ssie???
Hi jammer ek hetie eintlik stryd gedink toe ek dai comment gelos het nie. Dai was way out of course but Ja it’s true dudes. Jamme dat ek dit om so manier gese het. Clebo is die 27 Desember 2008 oorlede in n excident. Hy was begrawe die 3de Januarie 2009. Dit was en is nogaltyd n skok vir ons almal wat na an hom was.
Ek kan met baie vry-moed se dat os n “Groot Gees in Hiphop” veloor het. Hy sal altyd by ons bly en sal geverteenwoordig word deur myself en Cape Awake Records.
Ek ganie veel meer uitryg nie Ouens. Kom ons wees strek en Maak mekaar sterk.
Wees opie Uitkyk vir n 2de Compilation Cd van Cape Awake Records, wat ook opnames van Clebo insluit. Later in die Jaar. Keep up 2 date…. Liefde Jacque G
eish! sorry omte hoor van jou bra, nuh. en sterkte vi julle manne vorentoe … laat sy droeme nog once lewe deur julle poetry …
byrawaaay, sê gou vi my JG, is julle oeuns dalk bekent mit ou Jitsvinger?!? jarreee haai ou is nou vi jou jits!! hy’s oeke Afrikaanse Poet – maa die bra is befok, wuh!! kom oek haa uit’ie Kuile se kante uit … maybe ken julle mekaar, maybe nie!? maa hy’s currently onner ‘n anner label – nogals saam mit Godessa wuh!!
watsê djy, maybe kan julle nog collaborate, of wat?!?
ek gooi maa net my vy’rand innie bordjie …
salaaam!! fafa ek ken dai mister wat j nou raavan prt hy’s ‘n bra van my kyki nah ver prt ek wiet dai ou is nou vi jou one tym jitz! altho ek hom maa min sien sal hy altyd vertel van wat hy mee biesag is and i must say is altyd impressive.
)
my notion is net ek hoep viri selle vi al os upcoming local rap talents coz y ek wiet daa’s klomp potential but so far and inbetween is daa die talent wat ‘n bietjie an jou mind kan pick soes ou jitzvinger doen. ek mean die bra het klomp tyd gevat en effort ingesit vi waa’t hy nou is it komi net soema so nie en ek is sieke ouens soes JG en TERROR MC(wat oek a feature op gedoen was hie op kd a tydjie trug)sal saam my stem.
ouens wat try om in die market en genre music wil step moet truly iets het om ‘n bietjie na te dink as j luiste nari lyrics…ek is vi jou a heavy supporter as it by die ko. godessa doen massive wonders end they keep on growing which is wat makes u sit back and truly wish them well in all endeavours veral die wat hulle ‘n “male dominated” spectrum so te se, deure afgetrappit en wysgemaakit met woorde!
CLEBO may you rest in peace and smile upon the work that you hav contributed to and make u proud in every since xxx
JG en ali anne ouens ini local hip hop i salute u 4 MAAKING WYS
(ek kan an en an gan met die topic lol but ek het werk
jarrreee zany, nou praat jy mos feite, meisie! oppie eenkant is haa potential … maa oppie anner kant net pure talent!!!! ou Jitsvinger se talent maak my bejits – veral sy lyrics wuh – want is net oor positiveness! Yor! en die way hy dai gaytar tokkel – jissie, ek kry skoons hoener vleis!!!
naaay, maa Much Rispek vi allie Afrikaanse Poets vannie Cape Flets. daa issie vi julle nie wuh!
ek is nou nie self innie Industry nie – maa sal wat wil gie om sulke talent te het soes hulle! kyk, ek het somma by chance van ou Jits geleer … sien, my Niggie het laas jaar ‘n video documentary gedoen van hom vi haa Honnirs degree byrie varsity, ennit ws bejits! but, soe het ek toe, deur haa project, meerdere geleer van ou Quinton Goliath en sy mission … ek was oek toe byrie launch vannie doccie gewies & toe nog oekie bra personally ge-meet – ja, in ‘Living Colour”!! kakduidelik my broe.
en daa’s nog ‘n helse klomp talent soes dai daa buite – kykie, die ouens is rêrag Intirllactuals wuh – sonner ienage formal training en wat-wat … Raw Talent!!!
en ek raak excited omte dink vannie Impêk wat die artistes kan maak op o’sse Society van vidag!! maa jarreee, as net meerdere vannie Community se laaities net wil ophou kak aanvang & net bietjie stil sit & luister na die positive message van die Poets, dan kan daa Miracles happen!!! En soes in Jits se woorde, “Maak ‘it Aan”!!!
Hi yestie Julle ek was mos heavy besig yor. Ek kon nix trug chattie. Bt no ja Julle het nogal heavy punte beet hiesa.
Hies baie Laitjie met heavy heavy talent en hulle wiet dit ma hulle will it okkie deelie. Dais ok een vanie redes hoekom die negatiewe dinge hulle oorrompel. Dit maak seer om te sien dat sulke goeie ouens en vrouens en verkeuere rigtings ingaan.
Nou ma ja ek is maar ok net Jacque. So terloops!!!!
Die manne het die weekend wee anie brand gemaak by die Zula Bar. Allie katte of liewer meeste vanie katte was daa. almal se performances was nogal tite MY Bra Terror was ok weer eens in Aksie. Mr. Mutan self heavy.
Ek mt ees wee gan man.
Dankie vi die gesels Fafa en Zany!!!
Cape Awake is inie Plek!!!