Miss H het 'ie boogie

August 22, 2008 in Die Yard by Mulla (Sergei Müller)

Saarag aand slaan Miss H en Soulo Starr die decks innie Long Street, Kaapstad.

As jy van lekker old skool wat met nuwe beats gemix is likes, is die definitief die ding vir jou.

Die ouense speel van 9o’clock op Saarag die 23de August tot 2o’clock innie oggend van 24ste August. Nou daai klink soes ‘n lekker paartie.

Die ding ruk mal byrie Waiting Room innie Long Street, so gaan maar vroeg om parking te organise anderste loop jy jou moer af.

Anyways… die laaste keer wat ek innie Kaap geland ‘et was dierie eerste plek wat het na toe geskiet het… of course… na ek vir my mammie gaan hallo se het.

Contact vir Hannah (Miss H) op:

Orrait… ek hou nou my bek… maar trust my… die ding is jits.

Stiek uit julle bang dinge.

Safe!

Mulla