Pusa Woensdag

May 27, 2009 in Featured by Mulla (Sergei Müller)

Ek kry amper weeklike updates op Facebook van ouense wat duidelike events organise. Die ding is die… ‘n bra is innie London, so hoe de hell kan ek dit attend? Ek dink ek moet ‘n plan maak om daai jet te koop :) Especially nou dat Suid Afrika se Rand die beste currency innie wêreld is.

Anyways… v’naand is daar twee duidelike heppenings innie ghetto.

Doen jouself ‘n favour en stiek uit by een van hulle. Julle sal ‘ie disappointed issie.

chimurengaDie eerste een is Chimurenga Sessions (Dissolving the boundaries between text, sound, city, culture and media), byrie Chimurenga Library.

verses

Die tweede ding is Verses wat oppie laaste Woensdag van elke maand gebeur en wat ‘n duidelike platform vir nuwe Kaapse talent is.

En ommie maand af te sluit is daar ‘n lekker jol oppie 30ste Mei 2009 byrie one en only Purple Turtle innie Kaap.turtle

  • Start Time: 30 May 2009 at 21:00
  • End Time: 31 May 2009 at 02:00
  • Location: The Legendary Purple Turtle
  • Street: Cnr. Shortmarket and Long
  • Town/City: Cape Town, South Africa
  • View Google Map
  • Phone: 0724243360
  • Email: distorshine@gmail.com
  • Facebook Event

Safe
Mulla