Kullid in Technicolor
September 17, 2009 in Die Yard, Entertainment & Lifestyle, Heppenings Innie Ghetto by mulla
Kullid.co.za presents Kullid in Technicolor, a event om onse heritage te celebrate.
Die ding sal innie Eldorado Park mal ruk oppie 24 September 2009 byrie Don Mateman Hall rondom 10 o’clock innie oggend.
Mrs. Jesse Duarte sal daar wies as ‘n speaker en die event is a definitive ding om uit te check.
Stiek uit ouense en support die soort van ding in onse communities.
Safe!
Mulla
Wat dink julle van Die Antwoord?
Ek kyk uit vir julle opinion.