Ferril se birfday

July 27, 2009 in Die Yard by Mulla (Sergei Müller)

Ferril se porno movesAweh bra

Ek ennie julle se Kak Duidelik mense wil vir jou ‘n heppy heppy birfday wens. Ek weet jy raak nou ‘n bietjie oud… maar dis geen excuse om weg te stiekie…

Ek try mos heel dag om vir jou innie hande te kry.

Jusses… jy le sieka byrie huis en watch disneys nuh? Of… practice jy jou porno moves soes innie photo?

Anyways bra… wateva jy doen… geniet dit maar.

Ek hoop Sabrina ennie hondtjies het vir jou lekker presents gekoop.

Safe bra!
Mulla