Super Street Fighter 2 CE
July 16, 2009 in Entertainment & Lifestyle by mulla
Soes baie mense wat innie 90’s groot geword het, was ek amper elke fokken dag byrie winkel om games te skiet.
Ek het evens vroeg skool toe gegaan om byrie corner babi ‘n mango bompie te koop en dan ‘n 2bop games te skiet.
Anyways… ‘n chommie hiesa byrie werk het nourie ander dag ‘n link gestuur wat jou allow om Street Fighter 2 Champions Edition in jou browser te speel.
Ek het soema dadelik ‘n paar games gedruk en daarie memories van my kinder dae gerelive.
Jarre maar ‘it voel lekker om al daarie combos te onthou…
Die ienigste probleem is dat daar fokkol joystick is om te vryf ‘ie
Click maar oppie picture of hiesa om te speel.
