Yoh! ek voel soema soes 'n laaitie

April 8, 2009 in Featured by Mulla (Sergei Müller)

My broetjie just shared a link to something I haven’t seen since I was ‘n laaitie.

Yoh… maar ‘it bring terug memories van waneer poppentjies nog lekker was.

Nie soes die kak Dragonball Z en Pokemon goetes ‘ie.

Hiesa’s die intro vir Mannamarak:

YouTube Preview Image

Ek het soema ‘n nogge gou search gedoen ennie intro vir Heidi gevind:

YouTube Preview Image

Jusses… Ek kan ondhou dat ek op ‘n Sondag na Sondagskool na my ouma se huis toe gedala’et en dan le ek lekker en poppentjies kyk terwyl ‘ie kos oppie stove is.

Ek dan innie aand dala Open Time mos vir Duck Tales en Tail Spin op Disney Family Hour.

Yoh… daai was darem die dae, nuh?