September 17, 2009 in Die Yard, Entertainment & Lifestyle, Heppenings Innie Ghetto by mulla
Kullid.co.za presents Kullid in Technicolor, a event om onse heritage te celebrate.
Die ding sal innie Eldorado Park mal ruk oppie 24 September 2009 byrie Don Mateman Hall rondom 10 o’clock innie oggend.
Mrs. Jesse Duarte sal daar wies as ‘n speaker en die event is a definitive ding om uit te check.
Stiek uit ouense en support die soort van ding in onse communities.
Safe!
Mulla
Tags: community, ghetto, kak duidelik, kullid, technicolor
March 31, 2009 in Die Yard by mulla
Eish… die’s nou ‘n lekker ding… nuh?
Ek lag my soema boeglam vir die advert.
Tags: Add new tag, halls, kak duidelik, kak funny advert, sa adverts
March 31, 2009 in Featured by mulla

Aweh mense
Kykie… ek is kak jammer virrie lang tyd tussen articles, maar ‘n man was mos innie Kaap vir ‘n twee week holidays en was nog once innie holiday mood te ek terug innie London uitgestiek het.
Ma anyways… alles was virrie beste… Soes ek ‘n paar maande gelude gepromise het, is ek biesag met ‘n Kak Duidelik social network.
Iets soes Facebook… maar virrie Kullid gemeenskap.
Ons sal nog once die blog met articles en kak praat het, maar onse mense sal nou vir mekaar kan:
- private messages stuur
- op ‘n forum met mekaar praat
- hulle eie blogs skryf
- groepe begin of join
Hiesa’s ‘n sneak peak vannie Kak Duidelik se new “Gevrietboek”. Click ‘it vir ‘n grootere picture.

Vertel vir julle vriende wat klap by KD en kyk uit vir ‘n moerse klomp updates innie volgende twee weke of so.
Safe mase kinnes!
Mulla
Tags: gevrietboek, kak duidelik, kullids, nuwe site
January 23, 2009 in Featured by Ferril (Farrel Hardenberg)

Wow, time has flown by!! And today it is KD se eie, Mulla, se birthday!
Mulla, ek wil net een ding se… on behalf of everyone that talks the world of kakles op KD…
Happy Birthday gaasie!
Without you… KD would just be K…
So, all the best meneer for today and the year ahead! I hope it’ll be even more successful and may it bring you all the happiness you deserve!
The remaining KD Crew and vriende!!
Tags: birthday, ferril, kak duidelik, mulla, vriende
August 6, 2008 in Die Yard by Ferril (Farrel Hardenberg)
Greetings mense, hoe rukkie ding? How are things shaking?!
Yes, we have released the new look to Kak Duidelik and we are loving it!! (Smaak ek nou soema vir a Maccies burger)
But we want to know what do you think?
- There’s a new logo
- There’s a new layout
- No more forums – was a bietjie lang innie tandt
Let us know!!
Ferril
Tags: design, duidelik, forums, kak duidelik
July 3, 2008 in Die Yard by mulla
Awe masekinners
I got a email from a bra byre name of Neil Phyfer. The man has a befokte website where you can check out some more of his work, maar innie meantime, check out what the ou sent me especially for yous kak duidelike coloured mense.


Byreway… the bra is gonna publish a boek amper soes Madam and Eve with all his cartoon waanas in it.
Safe my bruin mense
Mulla
Tags: cartoon, drie skelms, kak duidelik, madam and eve, neil phyfer