Old skool nommers – Earth, Wind & Fire

August 13, 2009 in Die Yard, Entertainment & Lifestyle by mulla

Aweh my mense

V’oggend het ek Ferril se status oppie Facebook gesien wat se hy luister na Earth, Wind & Fire.

Old Skool Nommers

Toe lus ek soema vir ‘n ou skool nommer dat ek die Greatest Hits album op iTunes gekoop het :)

Anyways… hier’s ‘n paar van my favourite van way back innie day.

Geniet maar lekker.

YouTube Preview Image YouTube Preview Image

Safe!

Mulla